Anel Alexander

Anel Alexander Instagram – Vinnige stop in Philippolis, die oudste (en cuteste) dorpie in die Vrystaat. Wonderlike verblyf by #diegroenhuis en dankie aan Ian en Liezel by die #philippolishotel wat gesorg het dat ons mage (en boude) warm is. Skaaptjoppie in the side 😋 #roadtrip #proudlysouthafrican #localislekker | Posted on 23/Jul/2023 11:40:44

Anel Alexander
Anel Alexander

Check out the latest gallery of Anel Alexander