Rolanda Marais Instagram – This guy. Sy passie vir wat hy doen is contagious.. sy skerp kreatiewe brein. Die vryheid wat hy gee op stel. Sy humor. Sy tegniese kennis.Die respek vir crew en akteurs, sy opregtheid, sy emosionele intilligensie , sy wawyd oop kop.. sy liefde vir ‘Good storytelling’…die lys kan aanhou… al was ek nie getroud met hom nie sou ek steeds vir altyd met hom wil werk … @jozua_malherbe #filmdirector #onset #behindthescenes | Posted on 23/Sep/2023 02:38:36
Check out the latest gallery of Rolanda Marais



