Rolanda Marais Instagram – Ek het die BESTE TANDARTS ! Ockert het die nuutste tegnologie, hy is gaaf en gentle en passievol oor sy werk. Ek het vandag daar ingestap in n ietwat onsekere mood…. was 2 jaar laas by hom .Swangerskap en n besige lewe enen …Swangerskap kan mens se tande nogal brittle maak…. maar daar stap ek toe uit met die grootste glimlag . Ek hou nou weer van my smile. Gaan maak n draai by @bekker_dental_aesthetics . Hy is regtig amazing. Ek voel werklik veilig in sy hande. So as jy nie n fan is van tandartse nie… hy is die antwoord. 🦷🤍🦷🤍 | Posted on 14/Sep/2023 18:44:40
Check out the latest gallery of Rolanda Marais


