As the holidays approach, I wish you a Merry Christmas with your loved ones and wishes you all the best for a new year full of joy and health. Merry Christmas and Happy New Year , from Anneline and family.
2024 gaan n baie spesiale jaar wees. Dit gaan n jaar wees om te herbou wat jy kan en om te vergewe met die hulp van ons Hemelse Vader. I wish everyone a very prosperous and healthy year filled with love and goodwill! Let’s make a difference every day in someone else’s life even if it is just with a smile!
Soos die vakansie nader kom, wens ek jou ‘n Geseënde Kersfees saam met jou geliefdes toe en wens jou alles van die beste toe vir ‘n nuwe jaar vol vreugde en gesondheid. Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar, van Anneline en familie.