Nataniël Instagram – Weens aanvraag:
Besprekings nou oop vir 🗣️GESELS 2024 se 2 ekstra praatjies op Saterdag 29 Junie!
🗣️11:00 15:00
🗣️”Angs, prestasie, nóg angs en sjokolade”
🗣️by @atterburytheatre
🗣️bespreek NOU by seatme.co.za
🔥🗣️👉OOK op Saterdag 1 Junie in Malelane!
🗣️Paradise Creek Lodge
🗣️18:00
🗣️@seatme.co.za
#nataniël
#Gesels2024
#leefstylpraatjie
#humor
#vrae
#antwoorde
#Kaalkopwinkel
#seatme
#Atterburyteater
#Pretoria
#Junie
#Malelane
#ParadiseCreekLodge | Posted on 21/May/2024 10:21:51



