Anel Alexander Instagram – I obviously wake up like this in the mornings! Laaste week om jou April kopie van @rooirose op die rakke te kry. Dankie weereens aan die Rooi Rose span wat my soos ’n supermodel laat lyk en voel het. En ’n spesiale shout out aan @martjieroos vir die heerlike artikel (ek verklap dalk ’n ietsie oor hoekom ek weer besig is om blond te gaan…) Lekker naweek, almal! | Posted on 21/Apr/2023 15:57:53
Check out the latest gallery of Anel Alexander



