Rolanda Marais Instagram – Post dermapen treatment met die wonderlike Bianca by @skinbody.boutique .Ek het meer as 2 jaar laas hierdie behandeling gehad… kan nie wag om resultate te Sien nie…. dit is so maklik om jouself te ‘laat gaan’ as jy klein kids het…. daar is net nie tyd vir selfsorg nie… so jy moet tyd MAAK … of ten minste sorg dat jy n goeie produk gebruik vir jou velsorg roetine by die huis. Dis amper belangriker.. so ek gebruik @phformula_southafrica se produkte en dit is regtig wonderlik. Ek Sien dadelik n verskil as my produkte opraak en ek vir n week of so iets anders noodgedwonge moet gebruik…. #hetjyalboudroomopjougesigprobeersit😂😂😂🤦🏻♀️ ….. @carinameiring2 @biancavanwyk #skinresurfacing #ageinggracefully #goodskin #glowingskin | Posted on 04/Aug/2023 14:24:34
Check out the latest gallery of Rolanda Marais


