Hierdie vrou was so n groot deel van my hoërskool lewe. Haar musiek was vir my alles.Soveel so dat ek my hare ook afgeskeer het tot die skok van vele.RIP Sinéad O’Connor .
Try doing a video with a 10 month old on your lap 🤦🏻♀️😂😂.Kom gesels saam met my en die skrywer van die boek ‘weaning sense’ @megfaure.sense hierdie DONDEDAG aand 20:00 op @tommeetippeeza se live feed . Jy sal ook kan vrae vra en Sal beslis iets wyser raak. Ek Sien baie uit. Ek het vrae…. #ttza #tommeetippeeza #ttzaambassador @weaningsense #weaning #startingsolids 🍒🎃🍗🥕🌽🫛🥬🍅🥝🍑🍇🍓🍌🥑🫐🧄🫑🫛
Brille & “AI” Maak jou eie bril met die “Bril Uniek” program by @hello_bril 1: Skandeer jou gesig (“AI” sal vir jou ‘n paar voorstelle gee) 2: Kies jou raam 3: Kies jou kleure 4: Sit jou naam op (of dié van jou geliefdes) Jy kan selfs die grote van die raam verander, tesame gee ons jou meer as 60 miljoen opsies. Stuur vir ons ‘n DM vir meer inligting 🫶🫶🫶👓 Lense deur @zeissvision

Wanneer @jozua_malherbe mooi lig sien moet n foto geneem word, al probeer Ek Baba aan die slaap maak 📸❤️ #photography
It’s a matter of time… until this guy walks around and DESTROYS most of my kakkies….. can’t wait😂. Ek het hierdie bankie laat maak waar n plant eers in gepronk het want Die se arme blare was al klaar n paar keer afgeskeer en in die mond gesit….. solank as wat ek leef Sal ek aanhou probeer om Stylvolle oplossings te vind vir enigiets in my lewe….. dis my superpower EN my downfall …. Dankie @annex.furniture.decor.design dat julle my belaglike idees entertain … #interior #midcentury #simplesulotions #toddlersafe
Hierdie is my ultimate. My gesinnetjie. Geselsies en grappies. N rustige aand saam met my mense. (Moenie worry nie, boeta Kyk nie saam tv nie, Ek hou hom maar besig of gaan sit hom vroeg in die bed dat ons kan movie Kyk saam met Charlotte). Eendag is dit ons al vier wat lekker movies saam Kyk. Dis spesiaal om in n huis te woon met n pappa wat lief is vir films… Dankie Jozua vir jou wonderlike humor en die liefde en rustigheid wat jy bring. #familie
Post dermapen treatment met die wonderlike Bianca by @skinbody.boutique .Ek het meer as 2 jaar laas hierdie behandeling gehad… kan nie wag om resultate te Sien nie…. dit is so maklik om jouself te ‘laat gaan’ as jy klein kids het…. daar is net nie tyd vir selfsorg nie… so jy moet tyd MAAK … of ten minste sorg dat jy n goeie produk gebruik vir jou velsorg roetine by die huis. Dis amper belangriker.. so ek gebruik @phformula_southafrica se produkte en dit is regtig wonderlik. Ek Sien dadelik n verskil as my produkte opraak en ek vir n week of so iets anders noodgedwonge moet gebruik…. #hetjyalboudroomopjougesigprobeersit😂😂😂🤦🏻♀️ ….. @carinameiring2 @biancavanwyk #skinresurfacing #ageinggracefully #goodskin #glowingskin
It starts off real civilized, all the food IN the bowl, spoon to feed etc. and then BOOM! I’ll do it MY WAY mama ! 😂😂 but at least he is eating …. it’s times like this that I wished we had a dog to Hoover all the bits from the floor … I’m a fan of these @tommeetippeeza bowls and spoons… the spoon change color if food is too hot, a must have if u ask me. Also… I like the little portion perfect containers.easy to freeze and take out for each meal so you don’t waste food .I put his chicken in there and watch him take out the pieces and also mostly throwing it on the floor… 🤦🏻♀️😂😂🍗 oh well it is all part of exploring I guess…. get 15% off ANY product if u use code rolandam15 just click on the link in my bio .. happy shopping mama 🫑🥬🍌🫐🌽🍒❤️#ttza #ttzaambassador #tommeetippeeza #weaning #babyledweaning #solids #foodadventure
Vinnige groente snack vir Naudé( 10 Maande) . Hy is mal hieroor want hy kan homself voer.Ek vat sommer Woolies se veggies en stoom dit in die @tommeetippeeza ‘steam&blend’ vir 15 min. Dis perfekte porsie en hy eet dit soos mister independent 😂…. as daar een baba aankopie is wat jy maar kan maak is dit hierdie outjie. The gift that keeps on giving .Regtig n wonderlike handige masjien. Dit stoom en blend Binne minute. Maak maklik skoon, neem nie baie plek op nie en maak my lewe aansienlik makliker. Kry 15% afslag op enige produk as jy my kode gebruik: rolandam15 .click op die link in my bio om direk na die web tuiste geneem te word #weaning #babyledweaning #solids #ttza #tommeetippeeza #ttzaambassador

I love rehearsals… sometimes even more than performing … the safe space where you can explore and try things until it works , so many options, so many routes , different approaches…..where you can ask endless questions and discover the character…. we don’t have that luxury in film or tv … @kristinpayne_photography #theatre #rehearsals

Bril Uniek is uiteindelik hier 🤩 Bril se rame is nog altyd prentjiemooi, nou het jy die geleentheid om jou eie gesig-kunswerk te skep. Bril Uniek bied 100% oorspronklike raam-opsies wat jy self ontwerp!🫵🕶️ Een in ‘n miljoen? Ons verkies een in 60 miljoen opsies! Wees jouself Wees kreatief Wees UNIEK #briluniek
Killing time .. 🤍🐚🎭 #theatre #backstage
Verlede week die tyd… Ek , @carlacarlasmith en Bettie Kemp… eindelose geselsies ….. #backstage #teater @kristinpayne_photography
🍏🍎Ek stoom die appel in die ‘steam &blend’ masjien van @tommeetippeeza , dan gebruik ek die water van die appel as appelsap vir boeta , en ek blend helfte daarvan vir oggende saam met yoghurt en die stukkies kan hy na hartelus self optel en eet. Dis lekker sag en soet. As jy een ding wil aanskaf waaroor jy NIE Sal spyt wees nie is dit die baby quick steam& Blend masjien. 🍓Alles in een 🍎maklik om skoon te maak🍓verskeie verstelling vir tekstuur🍏. Kompak 🍓hegiënies🍏vinnig🍓 PERFEKTE GESKENK vir n nuwe ma of jouself. Kry 15 % afslag op enige produk met kode : rolandam15 … click op die link in my bio om jou direk na die site te neem. #myplesier #solids #startingsolids #ttza #ttzaambassador #tommeetippeeza
Sê asb vir my jou baba se eetlus gaan ook weg as die tande kom? 😭😭🍒🍓🍇🌽😳😳😳 Ek voel so jammer vir die Mannetjie!! So ek probeer dit maar pret hou…. pak die bakkies uit en sit n ietsie in elke bakkie….. wat mens nie als Sal doen nie……kry 15% afslag op alle @tommeetippeeza produkte as jy my kode gebruik: rolandam15 . Click op die link in my bio wat jou direk na die webtuiste Sal vat. #ttza #tommeetippeeza #ttzaambassador