Charlotte sê gister vir my. ‘Raai wat is die beste ding wat nog ooit in my lewe gebeur het……boeta’ . My hart . Hy irriteer haar soms grenseloos dat Ek moet intree tot die punt wat ek hunker na rustiger dae met net een kind,maar die Mannetjie se ongelooflike siel bring soveel lig en vreugde in ons huis…. en dan sê Charlotte ook nog so n lief ding. #siblings #familie
Een van die miljoen redes hoekom Ek so flippen lief is vr my pa. Ou Peter Pan .Hy speel eindeloos met Charlotte. Hy het die jongste siel, so kreatief so gaaf en so n mensch…. tyd vir almal . Oud en jonk, ryk arm.Fanie marais .Danki pa vir jou eindelose energie en kreatiwiteit … jy is n inspirasie. Hier leer Charlotte vir hom( nadat Hulle op n hike in die berg was) on ‘fiks’ te raak op ons banke 😂😂😂. Die reël in die huis is geen skoene… verder is dit maar mayhem…….. ons sitkamer is bebank. Oral kan mense rondlê …. ons het pas n lekker pienk addition gekry van @bellvillefurniture . Loving the loungelife 😂 ( Charlotte is steeds nie n fan van die kamera- Ek hoop dit bly so )lyk of die floor ook lava was 😂
Lekker nuwe hare deur @vatditkoptoe_hair Dankie Wessel!! Naudé se gunsteling necklace : @voorstadstudio
Cherishing These moments… dit gaan so vinnig verby. Hierdie klein mensie met tier in die een hand en walvis in die ander… daai klein lyfie is so lekker om vas te hou.ons het sommer n oggend bad gevat ( want tandedoek)..Hy het seker langer as 30 min lank in die bad gespeel. Heerlik moeg en rustig en reg vir sy slapie… ek gaan dit so mis as die ouderdom van vashou en soene gee verby is…..
Ek besef Ek post deesdae basies net my kids want dit is waarmee ek heeltyd besig is… so hier is n fancy face pic van my .. as Ek maar elke dag so kan lyk… deesdae is ek maar effe frazzled 🤦🏻♀️😂😂😂😂
Dankie aan my Mimosies vir die mooiste rok ooit van @thecolourcollectors_shop . Kleurvol soos ek daarvan hou, goeie kwaliteit materiaal en heerlik koel vir die somer… 🍏
Dankie aan my Mimosies vir die mooiste rok ooit van @thecolourcollectors_shop . Kleurvol soos ek daarvan hou, goeie kwaliteit materiaal en heerlik koel vir die somer… 🍏
A pic @jozua_malherbe took of us during lockdown. Sy was nog so kleintjies 🥺 🤍
Ode 🤍 … hy is mal vir n trippie. Al is dit net winkel toe #mansmensie
Movie Kyk in ons huis….. pappa is die klimraam… met sy lange lyf ….. hierdie pienk bank kan een groot krismis bed word as jy al die dele bymekaar sit. Best! @bellvillefurniture ! #movietime
Oooo jitte. Sussa leer vir boeta om baie skreeuerig te wees😂😂🤦🏻♀️. Hulle is al baie opgewonde oor kersfees of ‘kersWEES’ soos CHarlotte dit noem….die elf-on-the-shelf-familie( ja daar is n familie van elwe in ons huis😂🤦🏻♀️) het al gistraand begin rond beweeg nadat Charlotte Hulle uit die kas gehaal het. Silly season in this house all year round !! #kerfeesgees
Morning selfies with a cracked screen .. nogal mooi 😂
Hello 🤍
Happy Monday beauties . This is a pic from years ago for a magazine shoot…. Kyk net hoe mooi….. dink dit was vir Sarie?
Een van die interressantste rolle wat ek nog gespeel het. Koningin Isabella , getroud aan Edward ll ( @edwinvdwalt )… wat verlief is op sy ‘jonker’ Gaveston ( gespeel deur @bradabeer )n uitdagende driehoek dilemma ten aanskoue van die hele koningryk…. net 2 vertonings oor van Die fel Omstrede Kroon. Daar is nog kaartjies oor. @baxtertheatre . Daar is n mattinee vanmiddag om 14:30 vir die huis uile en 19:30 vir die uile . Dis jou laaste kans om hierdie juweel te ervaar. Want n ervaring is dit beslis , en n juweel is dit ongetwyfeld. Kaartjies te kry op @webtickets of hy die teater self . 📷 : @kristinpayne_photography 🤍
🤍🔑🎹 hey monday 🤍☀️🤍 het julle al ooit wakker geword in die oggend en al klaar die ure begin aftel voor slapenstyd? 😆🤍🔑 vandag is so n dag .
Bit of a theme going on here…. #clolour #duplo @reneerossouwstudio
Julle!!! Hier is n BAIE GOEIE REDE om jou funky sokke môre te dra!!!Funky Socks Day is Vrydag 8 September. Kies jou bondste sokkies en dra dit met trots, en deel ‘n foto of video op sosiale media met die hashtags #funkysocksday #breadlineafrica #pnacolouryourworld #rockyourfunkysocks. Mense kan Funky Socks dag plakkers koop by enige PNA tak landswyd teen R10. Alle fondse help vir Breadline Africa om nuwe klaskamers en skoolgeriewe te verskaf aan minderbevoorregte kleuterskooltjies. 🧦🧦🧦🌷🤍🌷🤍🤍🤍🤍
As die son begin sak 😍 ek is mal oor hierdie vintage Kartell spieël wat Ek destyds gekoop het. #ooswestuisbes #midcenturyhome
Ons groot geskenkie Naudé ♥️🤍
Wear your funky socks today and buy a R10 Sticker from PNA to help built a school @pna_colouryourworld
Ons Charlotte 🎈🧡💚🦋
There’s a bok and it’s Friday #bokfriday #daarsy
The ‘Groegg ‘ shows the temperature in the room. We’ve been using it in babies room but lately also in other rooms … it’s a great way to know what to dress baby in for the day/ night. We love it. Get 15% discount on ANY @tommeetippeeza product if u use code : rolandam15 just click on the link in my bio to go directly to the site #perfectroomtemperature #ttza #ttzaambassador #tommeetippeeza