Rolanda Marais

Rolanda Marais Instagram – Cherishing These moments… dit gaan so vinnig verby. Hierdie klein mensie met tier in die een hand en walvis in die ander… daai klein lyfie is so lekker om vas te hou.ons het sommer n oggend bad gevat ( want tandedoek)..Hy het seker langer as 30 min lank in die bad gespeel. Heerlik moeg en rustig en reg vir sy slapie… ek gaan dit so mis as die ouderdom van vashou en soene gee verby is….. | Posted on 31/Oct/2023 15:25:42

Rolanda Marais
Rolanda Marais

Check out the latest gallery of Rolanda Marais