Rolanda Marais Instagram – Oooo jitte. Sussa leer vir boeta om baie skreeuerig te wees😂😂🤦🏻♀️. Hulle is al baie opgewonde oor kersfees of ‘kersWEES’ soos CHarlotte dit noem….die elf-on-the-shelf-familie( ja daar is n familie van elwe in ons huis😂🤦🏻♀️) het al gistraand begin rond beweeg nadat Charlotte Hulle uit die kas gehaal het. Silly season in this house all year round !! #kerfeesgees | Posted on 09/Nov/2023 15:03:55
Check out the latest gallery of Rolanda Marais



