Ek kan my lewe baie maklik indink sonder kinders( inlê, boek lees , stil rustige oomblikke met n koppie koffie,n Netjiese skoon curated huis met alles in sy plek, dinners in lekker restaurante ,reekse binge ) …. maar ek kan nie vir n OOMBLIK my lewe indink SONDER hierdie twee siele wat my lewe kom verryk het nie …… die verdieping in my menswees , die dimensies van nuwe emosies in my hartkamers, Perfekte balans van vrees en vreugde wat my verstand te bowe gaan…. ek is nie n gebore moeder nie, ek beny ander ma’s wat lewe vir die rol, ek voel soms of ek deur modder swem om my kinders ten minste half mens groot te maak met emosionele intilligense , empatie, selfvertroue,n goeie sin van self, goeie maniere, respek vir hulself en ander…. dis n helse taak….. maar ek kom elke keer net terug na die wete dat hulle jou fyn dophou. En solank EK al hierdie kwaliteite daagliks beoefen, Sal Hulle dit ook eendag onbewustelik doen. Want soos my ma altyd sê: ‘zo de ouden zongen ,zo piepen de jongen ‘ #moederskap
Daar sit pienkes. Op haar pienk bank. Met n pienk boek in haar pienk hand .🎀🩰🍓 #ooswestuisbes
Wanneer jy n nuwe haarstyl het en nie tyd vir professionele headshots nie maar jy het n talentvolle man soos @jozua_malherbe dan is dit geen issue. Dankie lief. Jy laat my altyd so goed voel en lekker lag… #headshot #jozuamalherbe

Dis lekker om soms uit te kom…. al is dit vir n kinderpartytjie 😉🐇 Ek is mal daaroor om in die weskaap te bly… sommer n random weeksmiddag by n pragtige wynplaas waar kinders geakkommodeer word…🤍 @hazendal_estate
Pic wat my ma Presies n jaar gelede geneem het. In koue London, met my Baba beertje . Tyd staan stil vir niemand 🤍💙
My twee geskenkies.Professionele chaos-skeppers. Loud mouths , hartstogtelike huilers, gelukbringers. Dankie dat julle besluit het om aarde toe te kom en vir my n paar lesse te kom leer. Ek is innig dankbaar dat julle my gekies het om Jul lewe op aarde mee deur te bring. Sal my bes probeer om dit n besonderse ervaring te maak, worth your while . #ouerskap #lewenslank #motherhood #siblings #love
Charlotte het vir my tulpe gekoop… ‘ mamma se gunsteling Blomme’ #ooswestuisbes
Partner in crime @jozua_malherbe , my lifeline. 🤍 thanks for the pic @terence_bridgett
N paar minute vroeër was die huis heeltemal Netjies ….. oh well too bad too sad . Hierdie huis LEEF . Dit gons van laggies en huile #ooswestuisbes #midcenturyhome
“Dis nooit te laat om daardie spesiale vriende te ontmoet nie. Ek het in my veertigs eers my ‘tribe’ ontmoet, nadat ek my lewe lank eintlik ’n ‘loner’ was, wat gesukkel het om in groepe te kuier. En dit is die lekkerste vriendskap,” vertel @rolandamarais oor haar Mimosa-girls vriendskap. “Dit vul my met soveel hoop dat ’n mens op hierdie ouderdom regtig jou goue vriende kan ontmoet.” Lees meer oor groenvlaggie-vriendskap en die eienskappe wat jy gerus kan vier in jou jou vriendskappe. 🔗 in bio om te lees of www.stylvol.co.za #stylvol #stylvolwelwees #vrienskap #rolandamarais

Moederskap hou my plat op die aarde. Letterlik en figuurlik. #motherhood
Moederskap hou my plat op die aarde. Letterlik en figuurlik. #motherhood
The juggle is real @jozua_malherbe #parenthood
@recipes_for_love_and_murder wrap party . Proud 1 of director @jozua_malherbe
Days with a sick baby feels like a lifetime… arme mensie… 🤍📸: @jozua_malherbe
The sun is setting … charlotte sit die perd neer en sê’mamma neem gou n foto van hierdie kant af’….. en Kyk net hoe mooi. Haar pappa Sal trots wees op haar. @jozua_malherbe #sunsetpics #magic
Over at @takemebackbyrolanda you can purchase some pre loved beauties ………Glitter drama . Dark blue slip-ins . Made in Italy. Leather inner. Size 38 . R190
Burmese bathing in the morning light … 📷: @jozua_malherbe
Gister was ons 8 jaar anniversary . Ons het weggeglip vir n vinnige lunch by ons gunsteling plek met die beste kos @blondie_cpt .Dankie @jozua_malherbe vir 8 jaar van lafwees,lief wees ,saam wees en lekker eet! Op nog 80 meer! #8years #anniversary #bestfriend