Ek kan nie glo die nommer wat ek in my hand vashou nie…. ek voel nog GLAD nie 46 in my wese nie… my lyf, dalk ja.. maar my kop hoegenaamd nie. n Baba op 46 hou my jonk maar maak my ook jare ouer elke dag 😂😂 #fortysix #whendidthishappen?!!!
Naudé 🤍
Vakansie 🤍 . Ek wens ek kan uitslaap, inlê , slaap soos n baba…. Soos hierdie twee. Ek is vroeg op elke oggend .Dwing myself om weer te probeer slaap maar dan stoomtrein my gedagtes my wakkerder.Dan maak Ek maar koffie en geniet die stilte voor die storm wanneer die kids ontwaak . Om n goeie slaper te wees is n blessing… een wat Ek ongelukkig nie het nie . Kyk net hoe lekker slaap die twee…. lucky 🤍
En daar stap my hart, my eersgeborene , my leermeester van n dogter , klas toe. gr 1 . Reg om meer te leer sodat sy my nog meer kan laat les opsê😜. #eerstedag #myhart @jozua_malherbe
When the light is just right…. @jozua_malherbe en sy liefde vir lig #sunset
Dankie aan my Mimosies vir die mooiste rok ooit van @thecolourcollectors_shop . Kleurvol soos ek daarvan hou, goeie kwaliteit materiaal en heerlik koel vir die somer… 🍏
Dankie aan my Mimosies vir die mooiste rok ooit van @thecolourcollectors_shop . Kleurvol soos ek daarvan hou, goeie kwaliteit materiaal en heerlik koel vir die somer… 🍏
Dit voel soos gister wat @stylvol.co.za kom inloer het by ons nuweling… @pinkfoot_boutique
Dit voel soos gister wat @stylvol.co.za kom inloer het by ons nuweling… @pinkfoot_boutique
Dit voel soos gister wat @stylvol.co.za kom inloer het by ons nuweling… @pinkfoot_boutique
Jy weet dis kersfees met klein kids as daar skielik n tented camp in die huis is 😂💙💜🎀 lovit #christmaswithkids
Hierdie is 3 jaar gelede geneem…. dink dis tyd om weer my hare te groei….
Sneeuleeu is reg vir haar doekruil. 🤣 #cats #burmese
Was vir n dag by die huis voor ons weskus toe is vir n laaste paar dae van vakansie.niks soos n tyd weg om weer jou eie spasie te geniet nie. #homesweethome #midcenturymodern #leefhuis
Die stoutste elf van Almal . Naudé 🌶️ #naughtyelf #nuadé-elf
Gaan lê . Dis nog vakans . O my liefde vir bedlinne, veral ou kussingslope uit die 69,70,80’s .die kleure en patrone , sag gewas , uitgewas maar steeds snoesig en mooi vir my 🤍
Ek Kyk na hierdie Charlotte. Sy praat soos n volwassene en het al n lekker teenager attitude met tye … wat maak dat ek vergeet hoe klein sy nog eintlik is. 6 jaar oud. As ek kyk na hierdie foto besef ek dat sy nog eintlik alle rede en reg het om konstant nog te ‘mamma mamma Kyk hier , mamma ek het seergekry, mamma kom lê by my, mamma ek is honger’….. my ouma het altyd gesê ‘voor jy jou wil vervies, kyk Eers na die grootte van hul handjies….. ‘ 🤍
Ons het gistraand ge-open by die @baxtertheatre met @diefelomstredekroon …. kom Kyk dit… dis n belewenis…. 17-27 Januarie . #teater #tomlanoye
It’s 🍒🍒season!!! My favourite fruit! Had a fun date with @sweet_cherrytime and @velt.co.za eating and drinking all things 🍒 and making our own pressed cherryblossom and fynbos creation! #allthingscherry🍒 @sweet.lionheart @thesweetrebellion #sweetcherrytime #dutoitagri #cherishyou
On set lighting…. always a vibe #shooting #tvseries
When @jozua_malherbe takes a pick of his pants and my outfit … oh the colour full life we live….. 🍒🩷👗👚
Sneeuleeu se nuwe watching tower ….
Another successful Black Friday done! Watch till the end to see our final creative for @lirafynn’s Matte Black Friday campaign 🤩
YAY vir Paarliete en naby areas. Die BESTE tandarts @bekker_dental_aesthetics maak sy deure oop in die PAARL 4 DESEMBER!! Ter viering van die Paarl-tak se opening het hulle twee promosies vir die maand van Desember: 1. Teeth Whitening: – ‘n in-chair teeth whitening promosie waarop Jy 30% kan spaar as jy my promo code (ROLANDA) gebruik. Slegs geldig by die Paarl praktyk & vir die maand van Desember. 2. Ouers & Kids Check-Ups: – BekkerDental is passievol oor die gesin se algehele gesondheid en veral mondhigiëne en daarom wil hul graag ouers uitnooi om vir hulself ‘n afspraak vir ‘n ondersoek en skoonmaak te book en dan hul kind (onder ouderdom van 12) vir ‘n gratis ondersoek & skoonmaak saam te bring. Elke volwasse wat dus book vir ‘n konsultasie & skoonmaak kwalifiseer vir 1 x gratis skoonmaak & ondersoek vir sy/ haar kind. Dus as ma & pa albei kom, kan twee kinders gratis vir hul konsultasies kom – lekker, voor die vakansie afskop! Let wel ,net vir die maand van Desember & slegs geldig by die Paarl-praktyk. 🦷🦷🦷 Hulle is reeds oop vir bespreking !!! Tel:021 0541946 / 0631093693 epos: [email protected] fisiese adres: 451 Main road , lemoenkloof .Paarl website: www.bekkerdental.co.za