Rolanda Marais Instagram – Vakansie 🤍 . Ek wens ek kan uitslaap, inlê , slaap soos n baba…. Soos hierdie twee. Ek is vroeg op elke oggend .Dwing myself om weer te probeer slaap maar dan stoomtrein my gedagtes my wakkerder.Dan maak Ek maar koffie en geniet die stilte voor die storm wanneer die kids ontwaak . Om n goeie slaper te wees is n blessing… een wat Ek ongelukkig nie het nie . Kyk net hoe lekker slaap die twee…. lucky 🤍 | Posted on 19/Dec/2023 10:25:37
Check out the latest gallery of Rolanda Marais



