Rolanda Marais

Rolanda Marais Instagram – YAY vir Paarliete en naby areas. Die BESTE tandarts @bekker_dental_aesthetics maak sy deure oop in die PAARL 4 DESEMBER!!

Ter viering van die Paarl-tak se opening het hulle twee promosies vir die maand van Desember:

1. Teeth Whitening:

– ‘n in-chair teeth whitening promosie waarop Jy 30% kan spaar as jy my promo code (ROLANDA) gebruik. Slegs geldig by die Paarl praktyk & vir die maand van Desember.

2. Ouers & Kids Check-Ups:

– BekkerDental is passievol oor die gesin se algehele gesondheid en veral mondhigiëne en daarom wil hul graag ouers uitnooi om vir hulself ‘n afspraak vir ‘n ondersoek en skoonmaak te book en dan hul kind (onder ouderdom van 12) vir ‘n gratis ondersoek & skoonmaak saam te bring. Elke volwasse wat dus book vir ‘n konsultasie & skoonmaak kwalifiseer vir 1 x gratis skoonmaak & ondersoek vir sy/ haar kind. Dus as ma & pa albei kom, kan twee kinders gratis vir hul konsultasies kom – lekker, voor die vakansie afskop! Let wel ,net vir die maand van Desember & slegs geldig by die Paarl-praktyk. 🦷🦷🦷 Hulle is reeds oop vir bespreking !!! Tel:021 0541946 / 0631093693 epos: [email protected] fisiese adres: 451 Main road , lemoenkloof .Paarl website: www.bekkerdental.co.za | Posted on 22/Nov/2023 12:15:12

Rolanda Marais
Rolanda Marais

Check out the latest gallery of Rolanda Marais