Rolanda Marais Instagram – “Dis nooit te laat om daardie spesiale vriende te ontmoet nie. Ek het in my veertigs eers my ‘tribe’ ontmoet, nadat ek my lewe lank eintlik ’n ‘loner’ was, wat gesukkel het om in groepe te kuier. En dit is die lekkerste vriendskap,” vertel @rolandamarais oor haar Mimosa-girls vriendskap. “Dit vul my met soveel hoop dat ’n mens op hierdie ouderdom regtig jou goue vriende kan ontmoet.”
Lees meer oor groenvlaggie-vriendskap en die eienskappe wat jy gerus kan vier in jou jou vriendskappe. 🔗 in bio om te lees of www.stylvol.co.za
#stylvol #stylvolwelwees #vrienskap #rolandamarais | Posted on 03/Jun/2024 21:51:39
Check out the latest gallery of Rolanda Marais



