Rolanda Marais

Rolanda Marais Instagram – Een van die interressantste rolle wat ek nog gespeel het. Koningin Isabella , getroud aan Edward ll ( @edwinvdwalt )… wat verlief is op sy ‘jonker’ Gaveston ( gespeel deur @bradabeer )n uitdagende driehoek dilemma ten aanskoue van die hele koningryk…. net 2 vertonings oor van Die fel Omstrede Kroon. Daar is nog kaartjies oor. @baxtertheatre . Daar is n mattinee vanmiddag om 14:30 vir die huis uile en 19:30 vir die uile . Dis jou laaste kans om hierdie juweel te ervaar. Want n ervaring is dit beslis , en n juweel is dit ongetwyfeld. Kaartjies te kry op @webtickets of hy die teater self . 📷 : @kristinpayne_photography 🤍 | Posted on 27/Jan/2024 13:06:34

Rolanda Marais

Check out the latest gallery of Rolanda Marais