Rolanda Marais Instagram – Charlotte sê gister vir my. ‘Raai wat is die beste ding wat nog ooit in my lewe gebeur het……boeta’ . My hart . Hy irriteer haar soms grenseloos dat Ek moet intree tot die punt wat ek hunker na rustiger dae met net een kind,maar die Mannetjie se ongelooflike siel bring soveel lig en vreugde in ons huis…. en dan sê Charlotte ook nog so n lief ding. #siblings #familie | Posted on 20/Oct/2023 10:35:00
Check out the latest gallery of Rolanda Marais



