Rolanda Marais

Rolanda Marais Instagram – Een van die miljoen redes hoekom Ek so flippen lief is vr my pa. Ou Peter Pan .Hy speel eindeloos met Charlotte. Hy het die jongste siel, so kreatief so gaaf en so n mensch…. tyd vir almal . Oud en jonk, ryk arm.Fanie marais .Danki pa vir jou eindelose energie en kreatiwiteit … jy is n inspirasie. Hier leer Charlotte vir hom( nadat Hulle op n hike in die berg was) on ‘fiks’ te raak op ons banke 😂😂😂. Die reël in die huis is geen skoene… verder is dit maar mayhem…….. ons sitkamer is bebank. Oral kan mense rondlê …. ons het pas n lekker pienk addition gekry van @bellvillefurniture . Loving the loungelife 😂 ( Charlotte is steeds nie n fan van die kamera- Ek hoop dit bly so )lyk of die floor ook lava was 😂 | Posted on 05/Sep/2023 23:49:19

Rolanda Marais
Rolanda Marais

Check out the latest gallery of Rolanda Marais