Rolanda Marais Instagram – Hierdie is my ultimate. My gesinnetjie. Geselsies en grappies. N rustige aand saam met my mense. (Moenie worry nie, boeta Kyk nie saam tv nie, Ek hou hom maar besig of gaan sit hom vroeg in die bed dat ons kan movie Kyk saam met Charlotte). Eendag is dit ons al vier wat lekker movies saam Kyk. Dis spesiaal om in n huis te woon met n pappa wat lief is vir films… Dankie Jozua vir jou wonderlike humor en die liefde en rustigheid wat jy bring. #familie | Posted on 15/Jul/2023 17:20:12
Check out the latest gallery of Rolanda Marais


