Rolanda Marais

Rolanda Marais Instagram – Brille & “AI”

Maak jou eie bril met die “Bril Uniek” program by @hello_bril

1: Skandeer jou gesig (“AI” sal vir jou ‘n paar voorstelle gee)
2: Kies jou raam
3: Kies jou kleure
4: Sit jou naam op (of dié van jou geliefdes)

Jy kan selfs die grote van die raam verander, tesame gee ons jou meer as 60 miljoen opsies. Stuur vir ons ‘n DM vir meer inligting 🫶🫶🫶👓

Lense deur @zeissvision | Posted on 31/Jul/2023 15:59:26

Rolanda Marais
Rolanda Marais

Check out the latest gallery of Rolanda Marais