Rolanda Marais Instagram – 🍏🍎Ek stoom die appel in die ‘steam &blend’ masjien van @tommeetippeeza , dan gebruik ek die water van die appel as appelsap vir boeta , en ek blend helfte daarvan vir oggende saam met yoghurt en die stukkies kan hy na hartelus self optel en eet. Dis lekker sag en soet. As jy een ding wil aanskaf waaroor jy NIE Sal spyt wees nie is dit die baby quick steam& Blend masjien. 🍓Alles in een 🍎maklik om skoon te maak🍓verskeie verstelling vir tekstuur🍏. Kompak 🍓hegiënies🍏vinnig🍓 PERFEKTE GESKENK vir n nuwe ma of jouself. Kry 15 % afslag op enige produk met kode : rolandam15 … click op die link in my bio om jou direk na die site te neem. #myplesier #solids #startingsolids #ttza #ttzaambassador #tommeetippeeza | Posted on 31/Jul/2023 10:10:31
Check out the latest gallery of Rolanda Marais



