Rolanda Marais Instagram – Sê asb vir my jou baba se eetlus gaan ook weg as die tande kom? 😭😭🍒🍓🍇🌽😳😳😳 Ek voel so jammer vir die Mannetjie!! So ek probeer dit maar pret hou…. pak die bakkies uit en sit n ietsie in elke bakkie….. wat mens nie als Sal doen nie……kry 15% afslag op alle @tommeetippeeza produkte as jy my kode gebruik: rolandam15 . Click op die link in my bio wat jou direk na die webtuiste Sal vat. #ttza #tommeetippeeza #ttzaambassador | Posted on 27/Jul/2023 15:26:45
Check out the latest gallery of Rolanda Marais



