Rolanda Marais

Rolanda Marais Instagram – Vinnige groente snack vir Naudé( 10 Maande) . Hy is mal hieroor want hy kan homself voer.Ek vat sommer Woolies se veggies en stoom dit in die @tommeetippeeza ‘steam&blend’ vir 15 min. Dis perfekte porsie en hy eet dit soos mister independent 😂…. as daar een baba aankopie is wat jy maar kan maak is dit hierdie outjie. The gift that keeps on giving .Regtig n wonderlike handige masjien. Dit stoom en blend Binne minute. Maak maklik skoon, neem nie baie plek op nie en maak my lewe aansienlik makliker. Kry 15% afslag op enige produk as jy my kode gebruik: rolandam15 .click op die link in my bio om direk na die web tuiste geneem te word #weaning #babyledweaning #solids #ttza #tommeetippeeza #ttzaambassador | Posted on 25/Jul/2023 17:45:29

Rolanda Marais
Rolanda Marais

Check out the latest gallery of Rolanda Marais